kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

laurika rauch – hei, mevrou brown (dit gaan goed) كلمات اغاني

Loading...

[verse 1]
ek vat dalk die pad kaap toe
miskien suid_wes
my mense bly op outjo maar op mars is waar ek woon
kies koers ‘n rigting in met die laaste bus
die doodlooppad is wat ek vat my gewete moet ek sus

[chorus]
so ek skryf
want ek’t maar net gewonder of ek dalk weer die kans sal hê om net te sê, hei, mevrou brown
dit gaan goed

[verse 2]
my hart is stellenbosch toe my geheue loop steeds op potch
en soos ek moeg geloop is lê my lyf in knysnabos
jeffreysbaai se surfers stel hulle ‘n nuwe mode op
joeys is die stad van lewe, hier sal ek nog dood

[chorus]
so ek skryf
want ek’t maar net gewonder of ek dalk weer die kans sal hê om net te sê, hei, mevrou brown
dit gaan goed

[verse 3]
pretoria, oos of wes ons bly maar waar ons bly
riemvasmaak maak nou klaar môre moet jy ry
distrik ses doen jou bes as jy d_nk jy gaan hier bly
swakopmund, lighthouse coffee, ‘morrow i might stay
[outro]
hei, mevrou brown, dit gaan goed

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...