kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

zombie butterfly – seep كلمات اغاني

Loading...

toe ek gister klaarmaak om weg te gaan
was ek eers my hare dan my ganse liggaam
ek stink na vokken kak en my asem ruik vrot
my maag het begin draai en skielik moes ek kots

sabuni, sesepa, soap

seep in my oë x3 ai ai
seep in my oë x3 ai ai ai seep in my oë x3 ai ai
seep in my oë x3 ai ai ai
ek moet vinnig stort want ek is nog baie vuil
maar wie de vok het sjampoo met die sunlight seep verruil?
my oë maak seer en ek kan niks niemeer sien
toe val ek kaalgat op my wasmasjien

sabuni, sesepa, soap

seep in my oë x3 ai ai
seep in my oë x3 ai ai ai seep in my oë x3 ai ai
seep in my oë x3 ai ai ai

al daai andere sjampoos raak ek nou moeg. ‘k gebruik soms diе sjampoos van cantu
wat kan ruik na kersies of framboos, geur van sеderhout met appelkoos
my pak lê klaar, vertrek nou maar
die volgende fees daar wag my date
met vetterig haar en ek verklaar vir haar:
hier is sjampoo en was jou hare goed
want een ding is seker:
moet versekers nie die volgende merke gebruik nie, hulle pik in my oë

(my oë pik nie)

hesk, ghille, aai_uorri, ponthein, sjoewartscop, dauff, pel_muhrs, het en sjolters, ghlaai_kohw, öhr_ken_niks, elle_vief, tré_sehmé, naai_via, phreu_sannahhh…

seep in my oë x3 ai ai
seep in my oë x3 ai ai ai seep in my oë x3 ai ai
seep in my oë x3 ai ai ai

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...