kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

wikus botma – brannewynlippe كلمات اغاني

Loading...

baby jy kan my dors kom les
mmm met jou brannewynlippe (brannewynlippe)

ek steek in my voete vas
jy’t my asem weg gevat en dis hoe jy lyk met jou blue jean lyf vanaand
kom en vat my aan die hand
steek die dansvloer aan die brand en as jy wil dans moet jy nader aan my staan

skop uit jou skoene skuif al die stoele kom ons haak ‘n bietjie uit vanaand

sê my voel jy ook die hitte?
vanaand is ons weer op ons stukke
laat los jou voete op die ritme
en soen my met jou brannewynlippe
baby jy kan my dors kom les
met jou brannewynlippe
baby jy kan my dors kom les
mmm met jou brannewynlippe

ek lek my lippe af
proe die dubbel in jou glas kom ons maak hom leeg ons gaan party pleeg vanaand
vat nog ‘n slukkie bly nog ‘n rukkie kom ons haak ‘n bietjie uit vanaand

sê my voel jy ook die hitte?
vanaand is ons weer op ons stukke
laat los jou voete op die ritme
en soen my met jou brannewynlippe

baby jy kan my dors kom les
met jou brannewynlippe
baby jy kan my dors kom les
mmm met jou brannewynlippe

gooi hom bietjie sterker
nog ‘n rondte op my mond
want die smaak sit nou so lekker op my tong

sê my voel jy ook die hitte?
vanaand is ons weer op ons stukke
laat los jou voete op die ritme
en soen my met jou brannewynlippe
sê my voel jy ook die hitte?
vanaand is ons weer op ons stukke
laat los jou voete op die ritme
en soen my met jou brannewynlippe

baby jy kan my dors kom les
met jou brannewynlippe
baby jy kan my dors kom les
mmm met jou brannewynlippe

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...