vaughan gardiner – as ek voor jou breek كلمات اغاني
[vers 1]
ek kyk nog steeds vir jou
jy’t my gelos sonder berou
die mense staar my aan
want almal weet ‘n man mag mos nie huil nie
[voorkoor]
en ek staan alleen
en om my bou die wolke sy reën
[koor]
en as ek voor jou breek
was dit als die moeite werd
want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
maar vir nou, stap jy soos ‘n vreemdeling verby
stap daar iemand anders aan jou sy
en kyk jy reg deur my
as ek voor jou breek
[vers 2]
hoe kon jy so gou vergeet het
van die drome wat vir jou en my bedoel was
en miskien kon jy laat weet het
as my trane loop soos reën af teen die ruite
[voorkoor]
want ek staan alleen
en om my bou die wolkе sy reën
[koor]
en as ek voor jou breek
was dit als die moеite werd
want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
maar vir nou, stap jy soos ‘n vreemdeling verby
stap daar iemand anders aan jou sy
en kyk jy reg deur my
as ek voor jou breek
[slot]
as ek voor jou breek
كلمات أغنية عشوائية
- descendents › descendents – orgo 51 كلمات اغاني
- shade › shade – selfie كلمات اغاني
- happiness › happiness – bright blue ~私の瑠璃色~ كلمات اغاني
- new model army › new model army – rumour & rapture (1650) كلمات اغاني
- juanka › juanka – cuando se apague la luz كلمات اغاني
- the national › the national – sometimes i don’t think (hague blue) كلمات اغاني
- nf › nf – previewed song كلمات اغاني
- raquel kerr borin › raquel kerr borin – for such a time as this كلمات اغاني
- the killers › the killers – moonage daydream كلمات اغاني
- shade › shade – merch freestyle (skit) كلمات اغاني