kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

van pletzen – hartedief كلمات اغاني

Loading...

ek het jou gesien in die middel van die nag
op die dans baan het jy alleen gestaan
ek het mooi geweet wat ek nooit kan verwag van iemand soos jy om te dans met my

die beat het my verlief, jy is ‘n hartedief
ek sweer ek gaan jou vang, ek sweer ek gaan jou vang

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...