kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

van coke kartel – kluisenaar كلمات اغاني

Loading...

gevoel in my tong verloor
terwyl die son oor die plek waarin ons bly gly
en dit ruik na sweet in die stad van al die langafstand_oproep makers
die reuk van dié met heeltemal te veel hoop en geloof
lê jy ook waaksaam en wakker?
genoeg tyd in my hok spandeer
moes dinge deeglik deurkyk voor ek uitgaan
frustrasie
27 kluisenaar
niemand praat nou terug nie
jy sê jy soek iets oorspr_nklik van my af
ek wens daar was geen twyfel nie
dis soos om jouself fisies oor te gee
om aan te hou bestaan

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...