kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

van coke kartel – in die agtergrond كلمات اغاني

Loading...

al wat ek nodig het is ‘n uitsig
en ‘n ligte bries om in af te koel
son sak in die agtergrond
ek moet die rekening betaal
ek moet ’n windgat kar kry, ek moet
en hom ry, ek moet
hul laat ons loop in ‘n lyn
hul laat ons sterker pille sluk, ek moet
en opdruk, ek moet

kyk hoe lank jy dit kan doen
nie seker of ek hiervan hou nie
niks om vir dokter te sê nie

al wat ek nodig het is ‘n uitsig
en ‘n ligte bries om in af te koel
son sak in die agtergrond

ek moet ‘n lewenspolis kry
ek is bestuurder by die werk, ek moet
harder werk, ek moet
hul het ons nodig om te stem
hul maak ons groot opsoek na roem, ek moet
moet dit voel, ek moet

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...