kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

theuns jordaan – hartseer vir die reën كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
luister na die stil vir my
fluister soos die wind
solitude en stilte daar sal jy my vind
al jou spore klou soos graffiti aan my vas

[koor]
gooi jou hartseer vir die reën
dan huil jy nooit alleen kyk trane val een vir een
kry my halfpad in die skemer
halfpad as die dag breek
kry my elke keer
totdat jy hier teen my kom dans
totdat jy hier in my arms stil kom staan

[vers 2]
kyk na die see vir my soek my teen die blou
dis ‘n lang pad na die liefde dit moet jy onthou
maar die lang pad loop ek nou
om jou vas te hou stap ek deur die blou

[koor]
gooi jou hartseer vir die reën
dan huil jy nooit alleen kyk trane val een vir een
kry my halfpad in die skemer
halfpad as die dag breek
kry my elke keer
totdat jy hier teen my kom dans
totdat jy hier in my arms stil kom staan
[vers 3]
deur donker valleie roep ek na jou naam
op horison lyne siek ek visioene van ons saam

[koor]
gooi jou hartseer vir die reën
dan huil jy nooit alleen kyk trane val een vir een
kry my halfpad in die skemer
halfpad as die dag breek
kry my elke keer
totdat jy hier teen my kom dans
totdat jy hier teen my kom dans

gooi jou hartseer vir die reën
dan huil jy nooit alleen kyk trane val een vir een
kry my halfpad in die skemer
halfpad as die dag breek
kry my elke keer
totdat jy hier teen my kom dans
totdat jy hier in my arms stil kom staan

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...