kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

temple boys cpt – bestie كلمات اغاني

Loading...

[intro: mr werkhom]
kyk hoe lyk die man
wat gebruik die man
yasis man, yasis man
voel’it man, heeltyd so
djy wietan is so
ai jinne djy

aanvaar en bedaar
jou verhouding is in gevaar
jou verhouding maak my nou naar
jou verhouding is amper klaar
djy is bru van my moet latjie deel
ekke maak haar dik, ek is mielie meel
sy’s te doen met ons, ek is geskors
hulle wiet eks dors, ek suip teveel

don’t forget me, jou kind is my bestie (hoor hom)
tog te s_xy, jou kind wil gecatch wies
djy, ek bly daai hond en djy is ‘n catfish
die laaitie is ‘n catfish

[mr werkhom]
is dan ons op jou bors
jou kindjiе is dors
[?] jou gemors
die werkhoms is los
djy moеt die goed los

temple boys, temple boys
temple boys, temple boys

[xhosa verse]
[?]
brother don’t test
[?]

don’t forget me, jou kind is my bestie (hoor hom)
tog te s_xy, jou kind wil gecatch wies
djy, ek bly daai hond en djy is ‘n catfish
die laaitie is ‘n catfish
aanvaar en bedaar
jou verhouding is in gevaar
jou verhouding maak my nou naar
jou verhouding is amper klaar
djy is bru van my moet latjie deel
ekke maak haar dik, ek is mielie meel
sy’s te doen met ons, ek is geskors
hulle wiet eks dors, ek suip teveel

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...