kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

teezy – sacrifices كلمات اغاني

Loading...

t__zy _ sacrifices

pre_chorus

somtyds is it ma beter
as ‘n man ook ma laat gaan man
as it mean dat jy moet aangaan

as ek voel jy hou my agter
gaan ek my man staan
en even as ek jou sal moet laat gaan, man

chorus

sacrifices
sodat ek vorentoe sal kan gaan
sacrifices
om my blessing te kan aanvaar (x2)

verse 1

sacrifices
dubble di prices
verbeter jou future
sit ma jou brille op vi di brightness
it gan ook ma skyn
as jy die beskuite maak wat af pay
hulle gebruik jou net vi hulle ways
jy moet di verkeerde mense afsny

d_nk gou net hoe spend jy jou tyd
wat is die struikelblok wat jy face
is jy bereid om even te change
wie isi mense wat jou sal getuig?

so mak gou di changes
dan vat it jou places
baie dinge dangerous
ma in jou mind isi dydelik

baie dinge is tydelik
insluitend allerande pyne
kry my focus reg, en my foute weg
want ek hou van veg tot di einde

pre_chorus

somtyds is it ma beter
as ‘n man ook ma laat gaan man
as it mean dat jy moet aangaan
as ek voel jy hou my agter
gaan ek my man staan
en even as ek jou sal moet laat gaan, man

chorus

sacrifices
sodat ek vorentoe sal kan gaan
sacrifices
om my blessing te kan aanvaar (x2)

verse 2

vinnige keuses
permanent skade
jy mis al di tekens
so jy sien nie eers al di gevare
ek hoop ma jy val trug , opi regte pad
want dais altyd god se genade
hulle wat vals is, hou jou agter
vir nou is dai ini past in

changes jou wys nou gou dadelik
jy besluit wat is jou waarde

spend jou tyd hie op aarde
op dinge wat actually waardig is
maak di beste van al_les
sacrifice wa it nodig is
sny mense af nes soos drade
en hou op so fyngevoelig is….
doen it vijo(doen it vir jou)
sacrifices..

pre_chorus

somtyds is it ma beter
as ‘n man ook ma laat gaan man
as it mean dat jy moet aangaan

as ek voel jy hou my agter
gaan ek my man staan
en even as ek jou sal moet laat gaan, man

chorus

sacrifices
sodat ek vorentoe sal kan gaan
sacrifices
om my blessing te kan aanvaar (x2)

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...