kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

straatligkinders – reisigers كلمات اغاني

Loading...

dit was sondag toe jy my vra
of ek deel wil wees
ek is dankbaar jul het my geleer van drome leef

miljoene myle vêr gereis om saam met jou te sing en dans
die sterre het ons mooi gelei
die engele het saam gereis
beste tye was ons saam
in oomblikke wat nooit vergaan
jy sing saam en jy dans saam
die engele het saam gereis

dit was nie altyd ‘n fee verhaal nie
ons wou al opgee еn ons drome verloor
daar was ‘n tyd waar ons skaars oorleef het
waar ons vriеnde ons deurgedra het
ons lewens sal nooit dieselle wees nie
ons kan nie genoeg dankbaar wees nie
want jy’t ons lewe weer mening gegee
miljoene myle vêr gereis om saam met jou te sing en dans
die sterre het ons mooi gelei
die engele het saam gereis
beste tye was ons saam
in oomblikke wat nooit vergaan
jy sing saam en jy dans saam
die engele het saam gereis

miljoene myle vêr gereis om saam met jou te sing en dans
die sterre het ons mooi gelei
die engele het saam gereis
beste tye was ons saam
in oomblikke wat nooit vergaan
jy sing saam en jy dans saam
die engele het saam gereis

dit was sondag toe jy my vra
of ek deel wil wees
ek is dankbaar jul het my geleer van drome leef

miljoene myle vêr gereis om saam met jou te sing en dans
die sterre het ons mooi gelei
die engele het saam gereis
miljoene myle vêr gereis om saam met jou te sing en dans
die sterre het ons mooi gelei
die engele het saam gereis

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...