straatligkinders – die stof wat jy los كلمات اغاني
ek moet leer om nee te sê
ek moet leer om minder van myself te gee
ek gaan nog baie foute maak
en soms gaan jy dit nie verstaan
ek het te veel tyd spandeer aan die nuttelose dinge
omdat ek te bang is om alleen te wees
alleen te wees
jy, jy sal in my nood verskyn
jy sal veg tot dit verdwyn
verdwyn
ek het by jou geleer
die waarde van om, om te gee
ek wens ek weet waarheen
die lewe gaan nie oor my
en my drome nie
ek weet ek moet nog baie leer
ek het te veel tyd spandeer aan die nuttelose dinge
omdat ek te bang is om alleen te wees
alleen te wees
jy, jy sal in my nood verskyn
jy sal veg tot dit verdwyn
verdwyn
jy, jy sal in my nood verskyn
jy sal veg tot dit verdwyn
verdwyn
o ekke d_nk dit is hoogtyd
tyd vir bietjie eerlikheid
ekke raak soms moeg om
te wees wie ek nie altyd sê
nee ek weet ek maak seer
ek weet ek moet harder probeer om meer te lewe
en lewe aan ander te gee
ek kan nie almal hier gelukkig hou nie
terwyl ek weet ek’s
besig om my graf te grou
ek weet eendag
eendag gaan ek als berou
jy, jy sal in my nood verskyn
jy sal veg tot dit verdwyn
verdwyn
jy, jy sal in my nood verskyn
jy sal veg tot dit verdwyn
verdwyn
كلمات أغنية عشوائية
- deluded › deluded. – vado via. كلمات اغاني
- angerme › angerme – watashi no yumemita 15 (わたしの夢見た 15年) كلمات اغاني
- yumi zouma › yumi zouma – bruise كلمات اغاني
- brainstorm › brainstorm – revealing the darkness كلمات اغاني
- lewy › lewy – na poważnie كلمات اغاني
- jxcksvn › jxcksvn – love letter كلمات اغاني
- bloodbound › bloodbound – blood of my blood كلمات اغاني
- reveling days › reveling days – time is a frame كلمات اغاني
- lil yagi › lil yagi – fake shit كلمات اغاني
- moona › moon’a – moonlight كلمات اغاني