steve hofmeyr – ons sal dit oorleef كلمات اغاني
[afrikaans]
daars ‘n land en ’n volk in een taal gedoop
met gebede en buskruit en bloed gekoop
wat weer en weer van sy knie af moet streef
ons sal dit oorleef
uit die kake van oormag deur die vuur op ons werf
staan die engele by ons vroue en die kinders wat sterf
elke grafsteen een standbeeld vir die wat bly leef
ons sal dit oorleef
my hart klop tok tokkie waar hy breek vir my volk
voor die kakie kanon of die kaffir se dolk
dit maak nie meer saak nie waar ons ons begeef
ons sal dit oorleef
ek lig my oe tot die berge op
waar sal my hulp tog vandaan kan kom
ag my god jou woorde le deur my geweef
ons sal dit oorleef
ek staan vandag op jou plaas ou vriend
daar hang stof oor die stilte sovêr ek kan sien
maar die geeste van gister sal more herleef
ons sal dit oorleef
ons sal dit oorleef
dankie o god vir die vermoe
ons sal dit oorleef
dankie o here wat u my geleer het
ons sal dit oorleef
en wat u vir my so gratis geskenk het
ons sal dit oorleef
vandag gee ek alles terug
ons sal dit oorleef
tot eer en verheerliking van u naam
ons sal dit oorleef
en die uitbouing van u koninkryk
ons sal dit oorleef
ons sal dit oorleef
ons sal dit oorleef
ons sal dit oorleef
ons sal dit oorleef
كلمات أغنية عشوائية
- billy woods › billy woods – ca$h 4 gold كلمات اغاني
- wagakki band › wagakki band – 千本桜 (romanized) كلمات اغاني
- lan solo › lan solo – j’aime trop la drogue كلمات اغاني
- flooting grooves › flooting grooves – immersion كلمات اغاني
- second hand king › second hand king – a mother’s song كلمات اغاني
- pericles › péricles – foram tantas coisas كلمات اغاني
- shoji meguro › shoji meguro – soul phrase كلمات اغاني
- fernway › fernway – deadweight كلمات اغاني
- w lui › w$ lui$ – trapped (freestyle) كلمات اغاني
- streetz n young deuces › streetz-n-young deuces – ugghh!!! (this gone be nasty) كلمات اغاني