kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – slapende honde كلمات اغاني

Loading...

d_nk jy ek sal daar uit kan kom?
daardie dag
in die kerksaal, in die somer?
d_nk jy die wild in my sal aanhou slaap?
jy’t met joune my bedaar

en nou, by jou
die son rus op slapende honde
jy’t verander
en ek het ook

ek weet jy sal my nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur jou waai nie
jy weet ek sal jou nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur my waai nie
d_nk jy ek’s sterk genoeg om als te hou?
‘n dak oor ons kinders, ‘n kaggel in die winter
d_nk jy ek sal my stories nog kan skryf?
ek wil iets oor jou, sterker as tyd
in harte bou
so diep as die blou

die son sak oor slapende honde
jy’t verander
ek het ook

ek weet jy sal my nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur jou waai nie
jy weet ek sal jou nooit verraai nie
nie as die wind of die dood of die here deur my waai nie

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...