kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – skemer (maria) كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
in die skemer op blou stellenbosch
het ons dit maar in die straat gelos
en al die rich kids drink chardonnay
maar ek moes pak en ry
met die band
ek hoop dat ek jou eendag weer sien
dalk as ek genoeg verdien
en sê: lief, ek het daai huis toe gekry
ek laat boemelaars daar bly
maar ek en jy kan ry
na ‘n saal waar ‘n honderd mense
dans in die hooi
weet jy, na al die jare
is jy nog so mooi vir my

[koor]
emanuel
god was met ons
lig sy mantel
oor die hier en die nou
al is dit net vanaand
kan ons dans, man
ek stel jou voor met my van

[vers 2]
daar’s wolke in jou stellenbosch
weet jy, die songs
het lewens gekos
dis beloftes?
wel, ek kan doen met een
al is dit na die reën
en met die band
dalk was ek deel van die plan
ek lê my neer vir die uitwerk
daarvan dan
maar kan ek vra
dat my woorde sal lees
waar mense vergeet
om lief te wees vir mekaar?

[koor]
emanuel
god was met ons
lig sy mantel
oor die hier en die nou
al is dit net vir nou
kan ons dans, man
ek stel jou voor met my van

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...