kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – seer كلمات اغاني

Loading...

is jy seergemaak?
kyk hoe lig my klere op as ek aan jou raak
wou jy leer uit my?
wat het jy gevat?
want daar’s iets weg soos jy
al hierdie mense sê ek is dood
en al is dit so
voel ek jou binne my
jy’t die venster gebreek
jy’t jou flits ingesteek

is dit te laat om te kom
ek draai al ure lank in diie kamer om
het jy my begrawe hier?
in daai uitgeskryfde
in daai opgefokte hart

ek hoor hoe jy op my sing
deur die klei
ses voet van my
ek weet dat jy ook so soek
jy’t die kis oopgebreek
jy’t jou hand ingesteek

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...