kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – gordyne كلمات اغاني

Loading...

die gordyne lig
sy’t vroeër wakker geword
ek’t gesoek vir ‘n teken
man_down
ek’s bewond
d_nk jy dis selfsugtig om te vra
dat almal fokof hier?
ek wil oorbegin

hier by jou begin
sukkel om huur by te bring
regop staan vir my beloftes
ons gaan iets word met hierdie songs, my ding

is dit selfsugtig om te vra?
kan jy my toevlug wees?
kan jy kom lê in die donker tuin
as die wereld helder is?

dis ‘n sondag_aand
god reën by die badvenster in
sy drink lou_warm milo
word donker _
‘dis net die wind’
d_nk jy dis selfsugtig om te vra
dat ons seer sal hou?
ek soek die ware jou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...