kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

spoegwolf – elektriese kind كلمات اغاني

Loading...

elektriese kind, ek is brawer as wat jy d_nk
ek het dan saam my broers geloop tot by die verste punt
dit was baie naby aan jou
die winde kan my waai
hel ek sweer ek sal hier lê
geen watertong sal my kan sluk nie
geen wederkoms kan my ruk nie
nie as jy hier langs my sit nie
sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop
jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop
ja, jy kan my lewendig skok
elektriese kind, vir jou is ek nie bang nie
hierdie bibber hou nie lank nie
dis net die hakkel in my long
dit mag dalk lyk asof ek snik
ek verseker jou dis nie dit nie

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...