snotkop – raak vir my rustig كلمات اغاني
vat hom soos n vrydag
n vrydag laat die goeie tye rol
en laat daai worries
worries van jou rug af rol
verewig vrydag
vrydag maak die lekker in my los
en skink daai fochies
daai fochies gee minder om
chop en dop, kom sit terug
chill n bietjie stap stadig
sit n, sit n, sit n, sit n, chopie op die vuur en… raak vur my rustig
raak vir my rustig, hey
jy loop hier rond of dit jou plaas is
nee dis te veel vir my
jy maak of jy sommer die baas is
nee chill n bietjie uit (chill uit)
jy rol hier rond as if jy altyd laat is
nee raak n bietjie lui
geld jaag is laas jaar
raak rustig vir my
as jy my sien eks altyd rustig
ja eks so rustig jy sal d-nk dis amper chrismas
sit jou sonbrille op
en vat n breuk in jou kop
en hou kermis
vat hom soos n vrydag
vrydag maak die lekker in my los
en laat daai worries
worries van jou rug af rol
verewig vrydag
vrydag maak die lekker in my los
en skink daai fochies
daai fochies en gee minder om
chop en dop, kom sit terug
chill n bietjie, stap stadig
maak jou, maak jou, maak jou,…
bra n bietjie los en
raak vir my rustig
raak vir my rustig
jy werk ook net asof die geld skaars is
nee dis nie nodig nie
jy trap die petrol asof jy kwaad is
nee trap n bietjie briek
jou suit en tie lyk bietjie ongemaklik
ne maak dit los asb (maak los)
raad jaag is laas jaar
ek skryf vir jou n brief
aa ek jou sien is jy altyd jaastig
jys so haastig jy maak my ongemaklik
so slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop
en raak rustig
vat hom soos n vrydag
vrydag maak die lekker in my los
en laat daai worries
worries van jou rug af rol
verewig vrydag
vrydag maak die lekker in my los
en skink daai fochies
daai fochies en gee minder om
chop en dop, kom sit terug
chill n bietjie, stap stadig
gooi jou, gooi jou, gooi jou,…
klippie op die ys en
raak vir my rustig
rustig…
raak vir my rustig
rustig…
raak vir my rustig
كلمات أغنية عشوائية
- delli boe › delli boe – ho ho ho كلمات اغاني
- sunshine christo › sunshine christo – asked santa claus for a glizzy كلمات اغاني
- spinderella mann › spinderella mann – get yours(album version) كلمات اغاني
- t r o boyz › t.r.o. boyz – the originals كلمات اغاني
- true jpn › true (jpn) – roadmap كلمات اغاني
- squealer › squealer – time doesn’t wait كلمات اغاني
- audrey sherman › audrey sherman – coffee buzzed كلمات اغاني
- royal diadem › royal diadem – glory and honor كلمات اغاني
- br3 › br3 – rose’s melody كلمات اغاني
- camo satx › camo (satx) – this isn’t fun anymore كلمات اغاني