kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

shine 4 – bokkie كلمات اغاني

Loading...

die trane die rol oor jou bokkie
die trane die rol oor jou bokkie, jou bokkie

bokkie, wil jy by my kom lê
bokkie weet jy waar die liefde lê e e e
het jy die sout van my trane geproe
dis die trane wat rol oor jou

ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
my liefde is nie vir rond hang nie
vat my hand en hou my vas
ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
my liefde is nie vir rond hang nie
vat my hand en hou my vas

bokkie, wil jy vir my ook hê
bokkie kom jy nou om diе woord te sê e e е
weet jy waar al my liefde lê
dis ook daar waar die son en maan onder gaan

ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
my liefde is nie vir rond hang nie
vat my hand en hou my vas
ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
my liefde is nie vir rond hang nie
vat my hand en hou my vas
nee nee nee my dolla nee
nee my dolla nee
nee my dolla nee
nee nee nee my dolla nee
ek vry nie met ‘n loskop dolla nie

ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
my liefde is nie vir rond hang nie
vat my hand en hou my vas
ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
my liefde is nie vir rond hang nie
vat my hand en hou my vas
ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
my liefde is nie vir rond hang nie
vat my hand en hou my vas

en hou my vas

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...