samantha leonard – om jou te vergeet كلمات اغاني
ek het gehoop ek’s ontslae van jou
nou volg jy my in my drome sou
so graag wou weet
hoe om te vergeet
want jy het nogsteeds my hart
ek het gebid ek het mooi gevra
maar dalk bid jy ook want dit kom nie waar
dis nou al maande
van slapelose aande
sê my hoekom kan dit nie net weggaan
les een moenie aan jou d_nk moenie aan jou d_nk
en twee ek moet nie probeer om jou weg te drink
maar drie is soos hel nie die foon op te tel
as jy 2uur die oggend weer bel
les vier ek moet jou laat gaan ek moet jou laat gaan
en vyf hy’t jou nie verdien nie jy moet dit verstaan
les ses moet ek weet ek het alles gegee
maar nou vat ek die stappe om jou te vergeet
almal vra my hoe dit gaan met jou
en ek wonder ook maar ek wilie nou
terug na die plek daar waarso ek
jou net weer vas wil hou
ek is ook glad nie perfek nie
en om op te gee is nie ek nie
maar een keer te veel
moes ek jou weer deel
dis tyd om nou helemal die hoofstuk te seel
les een moenie aan jou d_nk moenie aan jou d_nk
en twee ek moet nie probeer om jou weg te drink
maar drie is soos hel nie die foon op te tel
as jy 2uur die oggend weer bel
les vier ek moet jou laat gaan ek moet jou laat gaan
en vyf hy’t jou nie verdien nie jy moet dit verstaan
les ses moet ek weet ek het alles gegee
maar nou vat ek die stappe om jou te vergeet
om jou te vergeet
want ek is gereed
ek is gereed
ek het gebid ek het mooi gevra
maar dalk bid jy ook want dit kom nie waar
les een moenie aan jou d_nk moenie aan jou d_nk
en twee ek moet nie probeer om jou weg te drink
maar drie is soos hel nie die foon op te tel
as jy 2uur die oggend weer bel
les vier ek moet jou laat gaan ek moet jou laat gaan
en vyf hy’t jou nie verdien nie jy moet dit verstaan
les ses moet ek weet ek het alles gegee
maar nou vat ek die stappe om jou te vergeet
كلمات أغنية عشوائية
- nath rael › nath rael – b-rus كلمات اغاني
- tay money gmo stax › tay money & gmo stax – too bad كلمات اغاني
- glacier man 392 › glacier man 392 – king leopold ii freestyle كلمات اغاني
- yoda priest › yoda priest – η εμμονή της λήθης (h emmoni tis lithis) كلمات اغاني
- bigru i paja kratak › bigru i paja kratak – vruć sunčan dan كلمات اغاني
- saiphe › saiphe – butterflys & razor blades كلمات اغاني
- teefreeze › teefreeze – unruly كلمات اغاني
- poorstacy › poorstacy – where do we go when we leave this place كلمات اغاني
- belowground › belowground – i don’t belong in here كلمات اغاني
- oreskaband › oreskaband – arco كلمات اغاني