kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

samantha leonard – net een keer كلمات اغاني

Loading...

ek weet ek mag nie na jou staar
ek weet ek moenie aan jou d_nk nie
ek weet jou hart behoort aan haar
maar net in potlood nie in ink nie
ek is jammer ek bly hammer aan ‘n deur
sal jy my net een keer

vashou soos jy haar nou in jou arms vashou
en my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou
dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
maar ek vra weer net een keer
ek bel jou nommer in die aand
sit vinnig neer as jy hom optel
ek hoor jou stem verbeel jou hande
orals oor my streel jy my vel
ek is jammer ek bly hammer aan ‘n deur
sal jy my net een keer

vashou soos jy haar nou in jou arms vashou
en my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou
dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
maar ek vra weer net een keer

net een keer

vashou soos jy haar nou in jou arms vashou
en my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou
dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
maar ek vra weer net een keer

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...