kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ryno velvet – toe roep ek jou naam كلمات اغاني

Loading...

voor ek nog kon verduidelik
was jy terug op die plaas
jy’t gesê dis als net tydelik
maar nou raak dit te lank

die slotsom onvermydelik
met my pêrels in jou hand
‘n weg trek so geluidelik
seker net ‘n misverstand

toe roep ek jou naam
in die middel van die aand
waar kom jy vandaan?
sterre of die maan?

en jy vat my saam
as jy iewers heen moet gaan
jy vat my by die hand
jy vang my as ek land

belowe jou die stilte
wat jy soms na verlang
ek wens jou nеt die beste
waar jy jou hoеd mag hang

hoor jy nog die lied’re?
sing jy dalk nog saam?
ek soek jou in lerieke
maar ek d_nk jy het verdwaal
toe roep ek jou naam
in die middel van die aand
waar kom jy vandaan?
sterre of die maan?

en jy vat my saam
as jy iewers heen moet gaan
jy vat my by die hand
jy vang my as ek land

toe roep ek jou naam (oe jou naam)
in die middel van die aand (oe in die aand)
waar kom jy vandaan? (oe vandaan)
sterre of die maan? (die sterre of die maan?)

en jy vat my saam (vat my saam)
as jy iewers heen moet gaan (heen moet gaan)
jy vat my by die hand (vat my by die hand)
jy vang my as ek land

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...