kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ryno velvet – metropolis كلمات اغاني

Loading...

die beste van veiligheid
is ons gemaklik hier uit?
my rede vir omstredigheid
gooi ek dan myself uit?

bewyse op die horison
hou ek dan myself dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op

vergaande ek d_nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer

die beste deel van heiligheid
is ons gemaklik hier kan uit
my rede vir omstredigheid
gooi ek dan myself uit?

bewyse op jou horison
en hou ons net onsеlf dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op

vеrgaande ek d_nk. dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer
dis vergaande ek d_nk, is my wêreld en jou vind
tyd sal leer

die beste deel van veiligheid
is ons gemaklik hier kan uit
die rede vir omstredigheid
en gooi ek dan myself uit?

bewyse op die horison
en hou ek net myself dom?
en hou jy nog jou asem op?
en ons kom met die son op

vergaande ek d_nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer

vergaande ek d_nk, dis my wêreld en jou vind
tyd sal leer

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...