kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ryno velvet – kyk hoe lyk jy nou كلمات اغاني

Loading...

dis net te min sonskyn
dis net te min van my wyn
dis daai ongemaklike wat jy weet jy is

so jy is myne
o jy is myne
aan die einde van jou aande wat jy so onthou

kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

o die hart se pyne
o die hart se lyne
o die ingegewe wysheid wat jy d_nk jy het

die girls stil feining
ja oor syne
jou ingegewe insig oor die horison

kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het
kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

dis net te min sonskyn
dis net te min van my wyn
dis daai ongemaklike wat jy weet jy is

so jy is myne
o jy was myne
aan die einde van jou aande wat jy so onthou

kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het

kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou, nou

kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou
kyk hoe lyk jy nou bietjie wat ek het

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...