kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ruhan du toit – lewe red كلمات اغاني

Loading...

lewe red lyrics
ek sien jou val ek sien jou struikel
ek sien jou seerkry
want ek het geval
ek het gestruikel en ek het seergekry
en daar is niks wat ‘n pa nie sal doen
en daar is dinge buite my beheer
net die begeerte om jou veilig te hou
teen dit wat ek nie kan keer

so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
glo dat hy jou in sy arms het
so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
ek moet dit oorgee aan gebed
en ek het

ek is ‘n mens met al my foute
weet ek jy is net geleen
ek het probeer
gedoen wat ek kon doen
maar nou het ek oor gegee
want daar is niks wat ‘n pa nie sal doen
en daar is dinge buite my beheer
net die begeerte om jou veilig te hou
teen dit wat ek nie kan keer
so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
glo dat hy jou in sy arms het
so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
ek moet dit oorgee aan gebed
en ek het

en ek glo
daar is geen groter as die here wie ek glo
en hy hoor
ek’s net ‘n pa wat nederig vra

so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
glo dat hy jou in sy arms het
so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
ek moet dit oorgee aan gebed
so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
glo dat hy jou in sy arms het
so as ek jou lewe kon red
sou ek alles gee wat ek het
maar nou moet ek dit oorgee aan gebed
ek moet dit oorgee aan gebed
en ek het

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...