kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ruan josh – steeds bymekaar كلمات اغاني

Loading...

steeds bymekaar lyrics
onthou jy daardie saterdagaand
het ek vir jou gesê dat ek jou in my lewe wil hê
ons sprokie was net so perfek
met die sterre daar bô en die drome in ons oë
dit voel soos gister maar dit was so lank gelede

kyk waar staan ons nou
ek hier langsaan jou
met jou hart wat ek in my hou
steeds bymekaar
al ons drome waar
en ons liefde net sterker elke jaar na jaar

ek het nooit ged_nk dat dit sou gebeur
my asem weggеslaan en van toe af was dit ons twee saam
die gеluk die liefde in my hart
elke tree saam met jou laat my glo dat ons altyd gaan hou
dit voel soos gister maar dit was so lang gelede

kyk waar staan ons nou
ek hier langsaan jou
met jou hart wat ek in my hou
steeds bymekaar
al ons drome waar
en ons liefde net sterker elke jaar na jaar
ooh wo ho elke jaar na jaar
ooh wo ho ons altwee bymekaar

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...