kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

rouel beukes – lied van die lewe كلمات اغاني

Loading...

[vers 1: rouel beukes]
jonk te wees bring lekker dae
die son skiet af op elke dag
die kinders skaats en ry fiets in die strate
jong mense luister na nuwe plate
niemand d_nk aan die tyd wat verby gaan
en dat die lewe net nie stil sal staan
en dat die lewe net nie stil sal staan

[koor: rouel beukes]
sing met my ‘n lied van die lewe
sing met my van jonk en oud
die lewe gee soveel moеie dae
maar dikwels gaan dit so gou vеrby
[vers 2: rouel beukes]
maar die lewe sal nooit stil staan
dae kom en dae gaan
die jonges trou en gaan op hul eie
nou kom daar soms swaar tye
almal werk net vir die lede
ure, maande, jare, soos die wind verby
ure, maande, jare, soos die wind verby

[koor: rouel beukes]
sing met my ‘n lied van die lewe
sing met my van jonk en oud
die lewe gee soveel moeie dae
maar dikwels gaan dit so gou verby
ja, dikwels gaan dit so gou verby

[vers 3; rouel beukes]
die ouers word dan ook weer ouer
word dan oupa en oumamma
dae word dan vinnig korter
langsaam gaan die son dan onder
herinneringe laat mens oor die lewe wonder
‘n lewe vol mooi staan dan einde toe
vol mooi en troebel einde toe

[slot: rouel beukes, lika berning, albei]
kom sing die lied van die lewe (oooh)
sing met my ‘n lied van die lewe
sin met my van jonk en oud
die lewe gee soveel moeie dae
maar dikwels gaan dit so gou verby
sing met my ‘n lied van die lewe
sing met my van jonk en oud
die lewe het sy moeie dae
maar dikwels gaan dit so gou verby
ja dikwels gaan dit so gou verby

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...