kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

robbie wessels – danklied كلمات اغاني

Loading...

soveel drome
soveel dinge
soveel ek en jy

soveel vrae
soveel dae
somtyds hooggety

wie’s jou anker wie’s jou hoop?
is jy vry gekoop?
as jy ‘n klop voel aan jou deur
maak dit dadelik oop
dankie vir jou en my
dankie vir die sonsopkoms
dankie vir ‘n koffietjie
dankie vir die suiderkruis

die bosveldvuur die drakensberg
die outeniquapas
magoebaskloof pretoria
die doodstil weskuspad

wat’s jou drome?
wat’s jou vrae?
wat wil jy hê?

wat’s jou leese?
wat’s jou plan?
wat wil jy sê?

maar vra jouself eers wie is jy?
ken jy jouself?
waarin glo jy waarna streef jy?
vind maar eers jousеlf

dankie vir jou en my
dankie vir diе sonsopkoms
dankie vir ‘n koffietjie
dankie vir die suiderkruis
die bosveldvuur die drakensberg
die outeniquapas
magoebaskloof pretoria
die doodstil weskuspad

soveel skoonheid soveel mooi
‘n rede om te glo
soveel paaie soveel kronkels
uit die hand van bo

soms verdwaal ons
waar is jy?
voel ons soms alleen?
die oggendstondgoud in sy mond
jy was nêrens heen

dankie vir jou en my
dankie vir die sonsopkoms
dankie vir ‘n koffietjie
dankie vir die suiderkruis

die bosveldvuur die drakensberg
die outeniquapas
magoebaskloof pretoria
die doodstil weskuspad
so draf jy langs my
op die strand
ons bly in die mooiste mooiste land
ek en jy
hand aan hand

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...