kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

riana nel – meer as ‘n vriend كلمات اغاني

Loading...

en dit voel al soos verewig
wie sou nou ged_nk het dat ons nie meer sou sweef
op die vlerke van verlief wees
nog ‘n koppie koffie sê jy ken my vrees
en jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand

en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d_nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand
dis ‘n maand na wat gebeur het
wie sou nou ged_nk het dat die wind sou draai
in ‘n oomblik van alleen wees
dalk net te hartkoppig en my hart verraai
want jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand

en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d_nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...