kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

riana nel – huistoe كلمات اغاني

Loading...

ek’t nie ged_nk dit sou my breuk
bitter koue laat my beter weet
jou stem verander
en my verlange laat my soek na jou gesig

die wolke vou rondom die maan
ek sal jou liefhê soos die laaste man
maar al die meters en kilometers
tussen jou en my bestaan

ek’t nie ged_nk ek sou jou so mis nie
oor die grense waar my hart rus nie
wys my ‘n pad wat my sal huistoe vat na jou
waar die winter son my hand weer vas kan hou
ek’t nie ged_nk ek sou jou so mis nie
oor die grense waar my hart rus nie
wys my ’n pad wat my sal huistoe vat na jou
‘n pad wat my na jou toe vat
my huistoe vat na jou
daar’s nie ‘n rede om te bly
my laaste rand om oor die foon te vry
en wat luister en vir my fluister is ‘n stem wat iets wil hê

ek tel die dae ek kan nie wag
‘n duisend myl net om jou te laat lag
so deur die trane verlore jare is dit weer net soos dit was

ek’t nie ged_nk ek sou jou so mis nie
oor die grense waar my hart rus nie
wys my ‘n pad wat my sal huistoe vat na jou
waar die winter son my hand weer vas kan hou
ek’t nie ged_nk ek sou jou so mis nie
oor die grense waar my hart rus nie
wys my ’n pad wat my sal huistoe vat na jou
‘n pad wat my na jou toe vat
my huistoe vat na jou

en ek luister hoe jy afstap in die gang
ek onthou elke oomblik want ek het na jou verlang

ek’t nie ged_nk ek sou jou so mis nie
oor die grense waar my hart rus nie
wys my ‘n pad wat my sal huistoe vat na jou
waar die winter son my hand weer vas kan hou
ek’t nie ged_nk ek sou jou so mis nie
oor die grense waar my hart rus nie
wys my ‘n pad wat my sal huistoe vat na jou
’n pad wat my na jou toe vat
my huistoe vat na jou
my huistoe vat na jou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...