riaan benadé – jy is genoeg كلمات اغاني
jy is genoeg lyrics
soet suiwer leuens
maak dat ons leen
die beste bymekaar
vir die donkerste doel
wie sal ons seën
met die fenomeen
om net die waarheid te praat
en te sê hoe ons voel
want ons is altwee daar
staar net na mekaar
en ons harte is so seer vasgehou
jy is genoeg vir my
en ek was genoeg vir jou
so ons kan bou aan wat ons is
of breek waaraan ons bou
sout op die sweer
wil ons nie leer nie
jou hande afgekap
en my mond is geseel
ek voel ‘n veer
en jy dra ‘n leer
handsak vol van kwaad
en die spanning is te veel
want ons is altwee daar
staar net na mekaar
en ons harte is so seer vasgehou
jy is genoeg vir my
en ek was genoeg vir jou
so ons kan bou aan wat ons is
of breek waaraan ons bou
ja ons het ons foute
en ja dit lyk so hopeloos
maar ek onthou ons beste
en ek weet
jy is genoeg vir my
en ek was genoeg vir jou
so ons kan bou aan wat ons is
of breek waaraan ons bou
woah doo – doo – doo
vir my
jy is genoeg vir my
كلمات أغنية عشوائية
- 21 the band › 21 the band – chalo utho كلمات اغاني
- bokoedro › bokoedro – als me jeans كلمات اغاني
- vida nueva ganadores de hombres › vida nueva: ganadores de hombres – dame valor كلمات اغاني
- julie marie fra › julie marie (fra) – help me كلمات اغاني
- luctus › luctus – lapkričio speigas كلمات اغاني
- жак энтони jacques anthony › жак энтони (jacques anthony) – кто ты? (who are you?) كلمات اغاني
- natalie oak › natalie oak – hollow كلمات اغاني
- pera › pera – her gece öldüm كلمات اغاني
- aaron fraser nash › aaron fraser-nash. – xenomorph sings a song كلمات اغاني
- laura narhi › laura närhi – mä annan sut pois (radio edit) كلمات اغاني