riaan benadé – droom كلمات اغاني
droom lyrics
agt jaar oud en hard probeer
om alles te doen en met niks om te gee
snaaks hoe modder net af kon vee
ons kanse gevat en lesse geleer
dertien en die meisies probeer
net rugby gejol en harte gebreek
en bokke gejag op oupa se plaas
gemoer met ‘n belt as ons sondae sou raas
o as my jonger self my nou moes sien sou hy sê
waar is jy nou?
waar is ons drome my ou?
wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie?
ja jy’t die kar en gebou
en niemand om jou vas te hou
maar al wat ek moet weet is
droom jy nog na jy bid
voor jy gaan slaap?
sestien en baie gesoen
‘n fiets en ‘n straat iets om te doen
lankal geleer rook op die plaas
agtien gesien in ‘n moerse haas
planne gemaak om vêr te gaan
die wêreld te sien net omdat ek kan
en lief te wees vir ina se seuns
en oupa te wees soos oupa was eens
o as my jonger self my nou moes sien sou hy sê
sou hy sê
waar is jy nou?
waar is ons drome my ou?
wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie?
ja jy’t die kar en gebou
en niemand om jou vas te hou
maar al wat ek moet weet is
droom jy nog na jy bid
voor jy gaan slaap?
agt jaar oud en hard probeer
om alles te doen en oor niks om te gee
snaaks hoe modder net af kon vee
ons kanse gevat en lesse geleer
كلمات أغنية عشوائية
- reda › reda – #r.e.débarque 5 : opj ( on parle jamais ) كلمات اغاني
- familieforetaket › familieforetaket – horses كلمات اغاني
- solo dgb › solo dgb – wonderwoman كلمات اغاني
- rbd › rbd – feliz aniversário كلمات اغاني
- ratboys › ratboys – crying about the planets كلمات اغاني
- green kanvaz › green kanvaz – ghost zone كلمات اغاني
- alan z › alan z – don’t (bryson tiller remix) كلمات اغاني
- jiggiethaleader › jiggiethaleader – glory كلمات اغاني
- traci lords › traci lords – come alive كلمات اغاني
- hendersin › hendersin – awake كلمات اغاني