patricia lewis – vir ewig en altyd كلمات اغاني
ons seil na die anderkant van die helder blou see
ek wonder of jy my sal mis sal jy my onthou
ons liefde het verdwaal langs die pad van ons gebreekte emosies
my lewe sonder jou is leeg waar is jy nou?
vir ewig en altyd
hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
en spesiaal die hartseer nou
die pyn vir al word nou teveel
vir ewig en altyd
dis wat ek ged-nk ons sou vir altyd saam wees maar dis verby
waar is jy nou d-nk jy aan my?
my lewe sonder jou is leeg
die helder blou water en die wind in die skip se seile
sal my nooit laat vergeet van ons liefde en goeie tye
herriniringe van ons liefde sal vir ewig my by bly
my lewe sonder jou is leeg, waar is jy nou?
vir ewig en altyd
hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
en spesiaal die hartseer nou
die pyn vir al word nou teveel
vir ewig en altyd
dis wat ek ged-nk ons sou vir altyd saam wees maar dis verby
waar is jy nou d-nk jy aan my
my lewe sonder jou is leeg
my lewe sonder jou is leeg
كلمات أغنية عشوائية
- wrenn › wrenn – insight كلمات اغاني
- swiss die andern › swiss & die andern – insel im paradies كلمات اغاني
- skien › skien – skløttekontaktene 2016 كلمات اغاني
- killerpilze › killerpilze – festival كلمات اغاني
- sister › sister – bullshit & backstabbing كلمات اغاني
- binky womack bobby womack snoop dogg › binky womack, bobby womack & snoop dogg – love addict كلمات اغاني
- big brother › big brother – mediahora كلمات اغاني
- la hora violeta › la hora violeta – mi vida كلمات اغاني
- grezia epiphania › grezia epiphania – engkaulah segalanya bagiku كلمات اغاني
- laser › laser – czekoladka z filmu disco polo كلمات اغاني