kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

nico hofmeyer – afrikaners, landgenote كلمات اغاني

Loading...

afrikaners, landgenote
wees getrou aan volk en taal
aan julselwe, aan elkander
van die kaap tot in die vaal
van oranje tot sambesie
in natal en in transvaal:
afrikaners, landgenote
wees getrou aan volk en taal!

afrikaanse moeders, dogters
afrikaanse son en veld
is beroemd deur heel die wêreld
staan in boek en lied vermeld
hul besiel ons steeds met hoope
hoër, edеler as die geld!
afrikaansе moeders, dogters
afrikaanse son en veld!

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...