nicholis louw – hier naby jou كلمات اغاني
Loading...
ek laaik waar ons bly
as ons saam soontoe ry
ek laaik waar ons bly
hier
en ons soen so sag
soen jou nek elke nag
ons soen so sag
hier
so fluister h-llo ek mis jou kom bietjie hier
ek soek na jou hier binne my brand ‘n vuur
ek is verlief verlief op jou suddenly
daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou
ek laaik waar jy slaap
as jy slaap langs my
ek laaik waar jy slaap
hier
ons soen so sag
soen jou nek elke nag
want ons soen so sag
hier
ons soen so sag
ons soen so sag
hier
hier naby jou
hier naby jou
كلمات أغنية عشوائية
- john on a mission › john on a mission – ballerina كلمات اغاني
- שלום חנוך › שלום חנוך – ata lo makir – אתה לא מכיר – shalom hanoch كلمات اغاني
- crocify xilling › crøcify xilling – demarcus كلمات اغاني
- artz › artz – drop a pin كلمات اغاني
- tentional › tentional – quaalude كلمات اغاني
- jojo no kimyou na bouken › jojo no kimyou na bouken – overdrive كلمات اغاني
- calogero incandela › calogero incandela – a che fermata è il mattino كلمات اغاني
- nobodie › nobodie – 2 fast كلمات اغاني
- young uliasz › young uliasz – fortnite to kozak كلمات اغاني
- pretend youre happy › pretend you’re happy – patterns كلمات اغاني