kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

nicholis louw – geen probleem كلمات اغاني

Loading...

ek speel kitaar sodat jy kan dans
die nag is mos nog jonk
jy maak iets wakker binne my
ek’s die petrol jy’s die vonk

kom vat net eers my wêreld oor
kom draai my op my kop
my oë soek heeltyd na jou
jy gee my lewe skop

geen probleem ek en jy
ons gaan die hele nag nog wakker bly
geen probleem die tyd in min
maar môre oggend sal jy my goed ken
en as ek gaan sal jy weet
ek het my alles net vir jou gegee
geen probleem ek en jy
ons gaan die hele nag nog wakker bly

wat doen ons twee later
of gaan ons net hier bly
ons kan die heel aand daaroor praat
of jy kan my gaan wys

kom vat net eers my wêreld oor
kom draai my op my kop
my oë soek heeltyd na jou
jy gee my lewe skop

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...