kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

nádine (south african) – ek haal weer asem كلمات اغاني

Loading...

ek het seergekry
en die tyd stap aan maar jy bly by my
ek het weer begin
en die lewe draai en die wind bly waai

en jou naam waai saans deur my
maar my hart moes lewe kry

en ek haal weer asem
my hart is heel jy het jou deel
en ek sien weer lewe
en dis alles waar as die reën bedaar
en al bly jou stem by my
moes my hart weer lewe kry
en ek haal weer asem
ek het grootgeword
want ‘n kinderstem kan nie liefde tem nie
ek het als probeer
maar die antwoord was in my eie kas

en jou naam waai saans deur my
maar my hart moes lewe kry

en ek haal weer asem
my hart is heel jy het jou deel
en ek sien weer lewe
en dis alles waar as die reën bedaar
en al bly jou stem by my
moes my hart weer lewe kry

kyk hoe val die reën teen my venster
en my hand moes die water keer
daar is nuwe asem agter elke nuwe deur

en ek haal weer asem
my hart is heel jy het jou deel
en ek sien weer lewe
en dis alles waar as die reën bedaar
en ek haal weer asem
my hart is heel jy het jou deel
en ek sien weer lewe
en dis alles waar as die reën bedaar
en ek haal weer asem

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...