kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

nádine (south african) – daai liefde كلمات اغاني

Loading...

ek hoor hoe almal praat
ek d_nk dis reg dat niemand weet wat eintlik aangaan met my
ek kan nie rerig help alles draai om jou
selfs al kon ek help d_nk ek nie ek sou

want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo
wat my in liefde, in liefde laat glo

jy’s altyd op my lippe en my hart loop oor
ek is een oomblik hoog en die volgende hoër
ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in ‘n lewe wens
liefde wat maak dat jy sing
daai liefde wat jou wêreld tot ‘n stilstand bring
laat hulle nou sê ons twee is mal
want ek is mal verlief en ek hard geval
en wie gee om wat al die ander d_nk
want hierdie is hoe ware liefde klink

want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo
wat my in liefde, in liefde laat glo

jy’s altyd op my lippe en my hart loop oor
ek is een oomblik hoog en die volgende hoër
ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in ‘n lewe wens
liefde wat maak dat jy sing
daai liefde wat jou wêreld tot ‘n stilstand bring

daar is niks wat my nou kan maak soos jy
want jy’s die tipe liefde wat ‘n mens net een keer kry
een keer kry

jy’s altyd op my lippe en my hart loop oor
ek is een oomblik hoog en die volgende hoër
ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in ‘n lewe wens
liefde wat maak dat jy sing
daai liefde wat jou wêreld tot ‘n stilstand bring

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...