kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

mr. devious – ignorance كلمات اغاني

Loading...

[verse 1]
ek stiek uit soes ‘n cameleon
ek is nou hier langs jou dan’s ek sommer binne in jou tv in
‘n verkleuremannetjie in vekeere company
ek change colours soes groen, bruin en blou
ek is alles waarvan jy hou
ek is die downfall van ‘n bruinou
innie township’s ek ‘n myn ou
ek is daai ding wattie working cl-ss annie werk hou
ek is die rede hoekom predikante kerk hou
ek is trouble
en ek likes om te sien hoe onskuldige mense struggle
ek is die cause van die violence en hoekom dit aanhou
ek is die rede hoekom prost-tutes an mans klou
ek is die rede hoekom br-sse jou sal rop en skop sonder ophou
te veel van my dan begin ek vir jou control
-ssie nood druk, stiek ek naald soes ‘n spelt
ek is die rede vir daai bra se demise op daai veld
as ‘n laaitie het jou tanie jou hard geslat mettie belt
deur my cause ek is geld

nou net as jy check jy’t my uitgefigure, sê ek haaties
ek change in daai ding wat jy invat by parties
ek is daai ding wat ‘n vibe bring
lat jou verbeel jy kan kwaai sing
i can even make you cry vrind
of engels praat en lat afbriek
ek is die rede hoekom jy daai bra will hard stiek
ek is die rede hoekom jy sondag oggene laat tiep
ek is die rede hoekom jy die laws wil ‘n kaart skiet
but dit baatie, met daai asem sal jy ittie maakie
met my in jou system is jy totally reckless
ek is ‘n elkie se supper , lunch en breakfast
as jy jou motjie klap, sal jy miskien vir my blame
ek lat die pyn verdwyn, want ek is wyn

ek’s ’n tool van oppression
in die form van ‘n chemical warfare experiment
ek is wouter b-sson se blerrie kind
ek lat jou omkap as ek jou mond vat
jy kwyl jou sopnat as jy die grondvat
ek is ’n metikaloon ek dra die ghetto se kroon
ek is ‘n gangster se droem, hulle meng my met boem
ek’s ‘n b-tton
but i can change into ’n fluit
ek is ‘n “hallo dingis hoe lyk jy vi my?”
“sy’s nie mog ‘n mensie, sy’s net ‘n myt”
ek is die rede hoekom jy haar wil gryp
innie ronde rik en rape
ek is geld, wyn, b-ttons en rape…fotsa my fingerprints
ek is ignorance

[chorus]
ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
ek maak lat jy alles mis kyk, terwyl ek vir jou glas
ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
ek maak lat jy alles mis kyk, dan maak ek vi jou has

[verse 2]
ek is wat maak lat jy dai sign op die sigarette pakkie miskyk
ek is die cause van divorce cases en die teenage birth rate
ek is ‘n township baby se worst fate
ek stiek sommer by die skool uit
ek lyk it wanner conscious br-sse hulle bekke hou
en ek lyk it as die industry rappers flous
as jy by ‘n jol is, wie’s op die uitkyk want ek is close
en ek hate die phony jongens wat met peace sweaters pose
the fact is most of you, probaly are exposed to me already
van politicians in parliament tot mense wat jy nie sal expect nie
moenie nog checkie
ek is soes ‘n laaitie wat swaar kry, wat aanhou vir 700 rand tekkies
en ek hounie eers van rap nie
en ek hate reasonings en enige form of innocence
en enige positive influence
ken jy vir my, raak wys, ek is ignorance

[chorus]
ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
ek maak lat jy alles mis kyk, terwyl ek vir jou glas
ek maak jou dom, ek maak jou dwaas
ek maak lat jy alles mis kyk, dan maak ek vi jou has

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...