kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

moses metro man – piramiede كلمات اغاني

Loading...

die pad wat ek nou stap
is lank alleen en hard
met my hart in hand
deur die sand

met die skrif so
so teen die muur
was dit my heel, my heel
my laaste, laaste uur

ek staan op
buig ek sterker
steen vir steen
klim ek die leer
gee my krag
volg my oë
jy wat hoor
niks sal my keer
geen een sal nou meer
met my gelyk kan trek
ek is gesoek, geplaas
en so afgemerk
met die skrif so
so teen die muur
was dit my heel, my heel
my laaste, laaste uur

ek staan op
buig ek sterker
steen vir steen
klim ek die leer
gee my krag
volg my oë
jy wat hoor
niks sal my keer

piramiede
piramiede

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...