monique steyn – hartseer كلمات اغاني
hartseer lyrics
waar is jy, waar is jy, waar is jy
kan jou nie sien nie
hier is ek, hier is ek, hier is ek
maar jy verdien nie wat ek gee
wat ek sê, wil net neem, wil net hê
wonder jy, wonder jy, wonder jy
hoekom ek stil is
antwoord my, antwoord my, antwoord my
as dit jou wil is om te red wat daar is
jy sal my eendag mis
soms is jy hartseer, want jou hart is seer
soms is jy raadop, want jou raad is op
maar jou hart moet leer uit die pyn
en die dinge wat met hom gebeur
want dit alles sou jou stop as ek net kan leer
dat ek net moet vergeet van jou
net moet vergeet van jou
wil jy nie, wil jy nie, wil jy nie
net eers probeer nie
voordat jy, voordat jy, voordat jy
nie ‘n kans gee nie wat ons het
wat ons weet gebeur net hierdie keer
o net hierdie keer
soms is jy hartseer, want jou hart is seer
soms is jy raadop, want jou raad is op
maar jou hart moet leer uit die pyn
en die dinge wat met hom gebeur
want dit alles sou jou stop as ek net kan leer
dat ek net moet vergeet van jou
soms is jy hartseer, want jou hart is seer
soms is jy raadop, want jou raad is op
maar jou hart moet leer uit die pyn
en die dinge wat met hom gebeur
want dit alles sou jou stop as ek net kan leer
dat ek net moet vergeet van jou
net moet vergeet van jou
كلمات أغنية عشوائية
- hugel jude frank twolate › hugel, jude & frank & twolate – la candela viva كلمات اغاني
- viljar roysi › viljar røysi – take care كلمات اغاني
- marlone › marlone – matinée كلمات اغاني
- aaron vance › aaron vance – woman trouble كلمات اغاني
- glumet › glumet – одно и то же (odno i to je) كلمات اغاني
- люсі lyusi › люсі (lyusi) – гірлянда (garland) كلمات اغاني
- in chasms deep › in chasms deep – towards the cliffs of infinite dark كلمات اغاني
- panchowitt › panchowitt – question كلمات اغاني
- lume us › lume (us) – already low كلمات اغاني
- pure intruders › pure intruders – sweet nectar كلمات اغاني