kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

monique steyn – goeie ou dae كلمات اغاني

Loading...

goeie ou dae lyrics
ons hoor van droogtes en geweld
nog ‘n brand in nog ‘n veld
soveel haat en soveel seer
as dit stop begin dit weer
maar een ding wat die heeltyd bly
is die liefde wat jy kry
en dit sal nooit maar nooit kan eindig

so staan agter my
ek sal jou beskerm as jy bang raak
en jou troos as dit teveel raak
as jy val en seer kry
sal ek daar wees en jou optel
alles beter maak en vertel
hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra
net soos in die goeie ou dae

ons is in ‘n nuwe tyd
al die deure bly gesluit
al beweeg ons agtеruit
bly by my ek sal jou wys

maar een ding wat die heeltyd bly
is die liеfde wat jy kry
en dit sal nooit maar nooit kan eindig
so staan agter my
ek sal jou beskerm as jy bang raak
en jou troos as dit teveel raak
as jy val en seer kry
sal ek daar wees en jou optel
alles beter maak en vertel
hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra
net soos in die goeie ou dae

van reën in die lug
maar beter tye wag

so staan agter my
ek sal jou beskerm as jy bang raak
en jou troos as dit teveel raak
as jy val en seer kry
sal ek daar wees en jou optel
alles beter maak en vertel
hoe ek elke stukkie seer vir jou sal dra
net soos in die goeie ou dae

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...