kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

mensdom – watsenaam كلمات اغاني

Loading...

was klaar geskryf en klaar gesweet
als neergesit wat ek geweet het
uitgesien om myself te geniet
by die huis te kom met n dronk verdriet
maar dit is nie hoe dit uitgewerk het nie
by die strand by die see
toe ek jou sien het ek geweet
dat hierdie girl is net die girl vir my

jy het my hartjie so gou gesteel en oor die see weggеdra
jy het my belowe еk is die een
maar jy het nie gedoen waarvoor ek gehoop het nie

gelukkig gewees lekker tye gehad
put_put gespeel en hand aan hand in die aand op die strand
toe ek in jou oë kyk het ek vergeet
wat ek wil doen en wat ek wou se
want jy was als wat ek wou he

jy het my hartjie so gou gesteel en oor die see weggedra
jy het my belowe ek is die een
maar jy het nie gedoen waarvoor ek gehoop het nie

saam met die branders het ons beloftetjies gebreek
put_put en alles was nie goed genoeg nie
moenie vir my se dat ek is die een nie
ek sal nooit verstaan wat jy in hom sien nie

jy het my hartjie so gou gesteel en oor die see weggedra
jy het my belowe ek is die een
al wat ek wil se
al wat ek wil se
wou jou bittergraag he

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...