kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lucas maree – lank gelede كلمات اغاني

Loading...

lank lank gelede is ‘n lang lang tyd
doer die tyd se drome lê lankal opgesluit
vergete op ‘n solder iewers in ‘n laai
lank lank gelede lê lankal toegedraai
lank lank gelede lê lankal toegedraai

lank lank gelede tye saam met jou
drome vol beloftes om vir altyd te onthou
gebêre op ‘n solder iewers in ‘n laai
lankal se prentjies lê netjies toegedraai
lankal se prentjies lê netjies toegedraai
en klim ek op die solder as ek te veel na jou verlang
en blaai ek deur die jare in gedagtes vasgevang
blaai en blaai deur die lewe
en ek blaai en blaai deur die lewe

lank lank gelede is ‘n lang lang tyd
gedagtes oor ons twee vir altyd opgesluit
prentjies op ’n solder vol stof in die laai
lank lank gelede het lankal omgedraai
lank lank gelede het lankal omgedraai

dan klim ek op die solder om vir oulaas te verlang
en probeer ek kom die prentjies in verbeelding vasgevang
en blaai en blaai deur die jare
blaai en blaai deur die jare

lank lank gelede is ‘n lang lang tyd
doer die tyd se drome lê lankal opgesluit
vergete op ‘n solder iewers in ‘n laai
lank lank gelede lê lankal toegedraai
lank lank gelede lê lankal toegedraai

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...