kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

liefling – kinders van die wind كلمات اغاني

Loading...

[vers 1: vrou]
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en wee
van lank_vergane skepe in
die kelders van die see
die woorde is vergete
en tog, die deuntjie draal
soos vaag_bekende grepies in
‘n baie ou verhaal

[koor: vrou]
van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
net kinders van die wind
[vers 2: vrou]
gesigte, dromе, name
is deur die wind vеrwaai
en waarheen daardie woorde is
sou net kind kon raai

[koor: vrou, rouel beukes]
swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
net kinders van die wind

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...