lianie may – skooljare كلمات اغاني
[vers 1]
dis 10 jaar nou, en ek onthou
die laaste keer, die laaste keer toe jy
my nie wou raaksien
soos elke keer tevore
as jy net wou jou hart aan my gee
sou jy leer daar was soveel meer as net
soene en karre (karre, karre, karre, karre)
[voorkoor]
maar dis nou te laat
ek onthou nog skooljare
[koor]
die binnesenter, die beauty queens, baby
maar jy’t my verloor in die skare
want die meisie met vaal ponie tails en ‘n bril was verlore vir jarе (vir jare)
deur al my skooljare (jarе)
en waar jy nou is d_nk jy steeds nie aan my
verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare
[vers 2]
en hiers ek nou, 10 jaar later
hier staan ek weer, staan voor die deur van ons
skool se reunie
voel skielik weer verlore
soek deur die saal, soek jou en my drome
skielik vang my oë my droom, daai man
maar langs hom staan sy vrou, sy vrou
[voorkoor]
so dis nou te laat
ek onthou nog skooljare (jare)
[koor]
die binnesenter, die beauty queens, baby
maar jy’t my verloor in die skare (skare)
want die meisie met vaal ponie tails en ‘n bril was verlore vir jare (vir jare)
deur al my skooljare (jare)
en waar jy nou is d_nk jy steeds nie aan my
verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare
[slot]
verlore vir jare (vir jare)
deur al my skooljare (jare)
en waar jy nou is d_nk jy steeds nie aan my
verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare (ah)
verlore vir jare (aha)
onthou nog skooljare
كلمات أغنية عشوائية
- care bears on fire › care bears on fire – gym class haze كلمات اغاني
- bryan duncan › bryan duncan – blessed are the tears كلمات اغاني
- carlos santana › carlos santana – smooth كلمات اغاني
- carpenters › carpenters – winter wonderland كلمات اغاني
- beverly craven › beverly craven – say you’re sorry كلمات اغاني
- broder daniel › broder daniel – steel كلمات اغاني
- bison b c › bison b c – wendigo pt.1 (quest for fire) كلمات اغاني
- big pun › big pun – punish me كلمات اغاني
- brainstorm › brainstorm – wake up and be somebody كلمات اغاني
- blameshift › blameshift – from here on in كلمات اغاني