kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lianie may – bel, bel, bel! كلمات اغاني

Loading...

vir jou my volla klaar verkoop

‘n duisend myle ver geloop

het my hare rooi gekleur

wil al my buie beheer

vir jou die hoogste berg geklim

kruger miljoene vir jou vind

het die diepste see geswem

wild vreemde lande verken

koor:

ooo – wat wat wat!

wat ek nie sal doen om jou te kry nie

jou vra om langer te bly nie

jou vra om nooit te ry nie

ooo – bel bel bel!

bel dat jy my nie vergeet nie

aan my behoort sal jy nie weet nie

dat jy myne is moet jy nie keer nie

ek sal koffie vir jou maak

dis ‘n uitgemaakte saak

ek sal briefies vir jou skryf

jou met sms’e dreig

ek sal my rooiwyn met jou deel

en wag dat jy my hart moet steel

ek sal rugby saam’ jou kyk

ooh ja, agter jou rug inkruip

koor

ek sal nagte wakker lê

oor alles wat ek nog wil sê

wil jou onder maanlig soen

weet jy wat jy aan my doen?

wat wat wat!

wat ek nie sal doen om jou te kry nie!

jou vra om langer te bly nie

jou vra om nooit te ry nie

ooo – bel bel bel!

bel dat jy my nie vergeet nie

aan my behoort sal jy nie weet nie

dat jy myne is moet jy nie keer nie

bel bel bel!

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...