kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

leah sa – wonderwerk كلمات اغاني

Loading...

[inleiding]
oe, oehoe

[vers 1]
jy sê ons liefde’s ongesond
jy vat die woorde uit my mond
maar as ek jou nie meer kan hê nie, soek ek niks nie
dis net ek sonder die front

[koor]
ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
in ‘n wonderwerk
jy weet my liefde’s onbeperk
en ek sal glo, sal glo, sal glo
dat ek en jy sal werk
tot die einde toe sal werk

[vers 2]
wat is ‘n leun sonder die waarheid?
wat is ‘n hart sonder ‘n wond?
en as die rede vir ons saam wees nie meer sin maak
is my woordе ongegrond

[koor]
ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
in ‘n wonderwerk
jy weet my liеfde’s onbeperk
en ek sal glo, sal glo, sal glo
dat ek en jy sal werk
tot die einde toe sal werk
[brug]
wat van ons werk net met ‘n ompad
werk net al word dit glad
of is dit nie meer jou styl nie?
jy sê my gee my net ‘n rede
wat van ek mis jou in my lewe?

[slot]
ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
in ‘n wonderwerk
jy weet my liefde’s onbeperk
en ek sal glo, sal glo, sal glo
dat ek en jy sal werk
tot die einde toe sal werk
ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
in ‘n wonderwerk
jy weet my liefde’s onbeperk
en ek sal glo, sal glo, sal glo
dat ek en jy sal werk
tot die einde toe sal werk
tot die einde toe sal werk

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...