kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

leah sa – c’est la vie كلمات اغاني

Loading...

c’est la vie lyrics
jy was al weg toe ek wakker word
het jou gesoek in die kamer rond
dit was vir my soos ‘n koue stort, ’n ontnugtering
want ek proe jou soen
ek het die krag om te triomfeer
geen ander mens sal my ooit beheer
dis nie so maklik om te vergeet
want jy bly nog so naby aan my leef

en jy groet my met hallo
c’est la vie ek sê goodbye vir jou
ek weet ek is nie die een wat aan jou klou
maar alles om my laat my d_nk aan jou
c’est la vie ek sê goodbye vir jou

ek was gewaarsku maar ek wou sien
wat was die waarheid еn wat was nie
dit was versteek soos ’n spierwit leen
wat jou wakkеr hou en jou sny tot op die been

en jy groet my met hallo
c’est la vie ek sê goodbye vir jou
ek weet ek is nie die een wat aan jou klou
maar alles om my laat my d_nk aan jou
c’est la vie ek sê goodbye vir jou
c’est la vie ek sê goodbye vir jou
ek weet ek’s nie die laaste nie
maar mag niemand anders so hard val nie

jy was al weg toe ek wakker word

en jy groet my met hallo
c’est la vie ek sê goodbye vir jou
ek weet ek is nie die een wat aan jou klou
maar alles om my laat my d_nk aan jou
c’est la vie ek sê goodbye vir jou

jy was al weg toe ek wakker word

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...